IvdB
Ida van der Burgh

1 reviews | Active since Feb 2011

31 Jan 2024, 14:28

SWAK DIENS VAN 4 JAAR

Goeie middag julle almal, Ek herhaal net Henri se woorde van 18 Januarie - Ons neem kennis van jou epos onderaan, die ene Henri is ek. Henri, moet asseblief nie weer dreig met enige “as die huurder nie betaal nie…..” Jy weet en ek weet dat enige huurder het die reg tot basiese en normale omstandighede in enige verhuurde eiendom in Suid-Afrika – hierdie is nie basiese en normale omstandighede nie. Dus – Huurkor, kry julle gatte in rat voor 31 Januarie 2024 om 12:00 of HelloPeter.com is op julle voorstoep. En ek dreig nie.

Baie dankie

0
Replies (0)