MP
Marinda P
1 reviews | Active since Mar 2010
01 Sept 2017, 10:03
Deposito betaling
Huurkor het bevestig op 30 Augustus om my deposito te betaal en tot op hede is daar geen betaling gemaak nie. Toe ek vanoggend bel is die betrokke persoon af en nie op kantoor en die wat my probeer help bevestig daar is geen betaling gemaak. Ek hoor baie dringend van julle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)