LR
Lize R

1 reviews | Active since Jul 2017

11 Aug 2017, 13:38

NOG GEEN TERUGVOERING NA AFHAAL VAN DOEKE

<p>Baie teleurgesteld met Huggies! Vol beloftes en geen aksie. Nadat ek, as 'n ouma, my bekommernis oor die gehalte van Huggies se doeke aan Huggies gedeel het, het 'n konsultant my ges***el om monsters van die doeke te kom oplaai en ook net mooi niks verder van hulle weer hoor nie! </p>

0
Replies (1)
Huggies
Huggies's reply15 Aug 2017, 10:10
Official

Good Day

Thank you very much for your comments, we will investigate this matter further and request that a consultant contact you for assistance.


Kind Regards

The Customer Care Team