EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

07 Jan 2022, 14:28

Airfryer

Desember 2021 airfryer gekoop online. Dit wat die ding sê is nie wat hy doen nie. Kos is of kurk droog en rou binne en tie..dis nie non stickey soos hulle sê nie sukkel my vrek om als skoon te kry. Reeds gedink ek koop dit om my lewe makliker te maak maar nee wat dis net erger. Ek met milex gepraat want dis n milex produk. Nou sê milex dis nie non stickey nie en moet dadelik pan soak as klaar gebruik het en moet met koeksoda en asyn in warm water soak om skoon te kry. Ek bel hulle dan sit hulle my deer na voice mail. Stuur eposse...probeer op facebook net mooi niks en niemand bel terug of help van enige aard nie. Onprofesioneel is n mooi woord vir die plek. Ek gevra hulle moet masjien kom terug vat ek soek n complete non stickey masjien soos hulle sê dit moet wees. Niemand help nie ek word deergesit na n voicemail toe. Dis pateties maar hulle vat my geld en nou sulke swak diens. Nooit ooit weer sal ek by homemark koop nie.

0
Replies (0)