RM
Roleen M

1 reviews | Active since Aug 2014

02 Oct 2017, 12:28

after sale service

jan 2017 n mop gekoop, nou is hy stukkend en toe ek dit na die kollonade tak toe neem se die persoon vir my koop net n nuwe een want dit is te veel papier werk om dit om te ruil. toe bel ek hoof kantoor en praat met sipho, toe weier Sipho ook om my te help en se ek mag nie gaan kla op hello peter nie en net n nuwe een koop

Probleem bly ek het n mop gekoop met n jaar waarborg en wil hom laat omruil, as iemand my asb dringend kan s***el

Roleen Mulder ********** 407

0
Replies (0)