HV
Hendrik V

1 reviews | Active since Oct 2009

11 Apr 2016, 09:02

Swak diens

Hi

Eis : TC*** : F vILJOEN (Edgars/ Hollard)

n Eis is ingedien op 24 Maart 2016 via Edgars Kolonade. Met indiening van die eis is daar ges? dat ons inkennis gestel sal word BINNE 7 dae rakende die eis.

1. Gaan die ALCATEL POP 7 Tablet herstel kan word of
2. Die tablet vervang gaan word.

Wel, eerstens is ons nie ge****ak binne die tyd raamwerk soos onderneem is nie en t****ens was ons persoonlik by Edgards waarna n personeel lid u kantore gebel het ***, ons het presies 60 min aangehou wag dat die die foon beantwoord moet word. GEEN antwoord nie.

Premies word betaal maardie nadiens is UITERS swak. Die gevoel is Hollard en Edgars is vinnig om te bel en sms's te stuur as hulle premies wil h? maar as dit kom by klientesorg, vriendelikheid, hulpvaardigheid en eis dan verdwyn hulle en kon NIE ooreenkom of ondernemings na nie.

IMPLIKASIE:
Ons is afhanklik van de tablet vir die uitvoering van daaglikse take en dit lei tot n moontlike verlies in inkomste.

KAN IEMAND MY ASB LAAT WEET WAT AANGAAN? Gaan die tablet herstel word of gaan hy vervang word ?

0
Replies (1)
Hollard Life
Hollard Life's reply11 Apr 2016, 11:20
Official
Hello HennieV,

We are sorry that your claim experience prompted you to contact us with a complaint. We apologise for the inconvenience and frustration this has caused you.

Please can you refer to the e-mail sent to you.

We await your response.

Kind Regards

Lynne Lawrence.