1 reviews | Active since May 2016
GEEN TERUGVOERING
<p>Het op hulle website gegaan en gevra dat iemand my s***el vir n begragnis polis.het dit omtrent 6 keer op hulle website gevra maar geen reaksie,</p> <p>Kry SMS van hulle en vra of jy belangstel maar niks van hulle website nie.</p> <p>As hulle so treurig is hoe gaan dit vorentoe wees as hulle jou nie eens kan ****ak vir n kwotasie nie.</p> <p>Nou kan ek hulle n brief gee hulle gaan nou weer iemand in daai kant kry om my te s***el en dan moet ek probeer om te verstaan in Engelse gebrabbel wat die persoon vir my probeer se,instede iemand te kry wat my help in Afrikaans</p>
Goeie Dag
Ek wil graag dankie sê vir die ****ak met ons met betrekking tot jou ervaring
Ek is jammer dat niemand U ge****ak het.
Ons span sal reel dat n afrikaans sprekende konsultant U s***el met n kwotasie.
Groete
Lynne Lawrence
***