1 reviews | Active since May 2016

15 Jul 2016, 09:05

Very bad service

Ek is baie ongelukkig met die swak diens wat ek kry van hollard af.

30 Junie was daar gesê dat n assessor aangestel word.
1 Julie is daar gesê dat n assessor aangestel is en hy/sy my binnekort sal ****ak, maar steeds het niemand my ge****ak nie. Toe via ek vir die assessor se ****ak besonderhede om hom te ****ak voordat ek weg gaan en toe op 8 Julie het ek n boodskap ontvang van wie die assessors is nadat ek gebel het en amok gemaak het oordat ek nog nie ge****ak is oor dit nie.

Na heen en weer se gebel is daar gereel dat my kar in gesleep sal word deur advanced Panel beaters op vrydag 08/07/2016 en die assessor dan maandag die kar daar sal gaan kyk en dan opdrag gee om reg te maak.

Nerens Tussen maandag en donderdag was daar opdrag ge gee nie en toe donderdag is ek laat weet dat ek eers n disclaimer vorm moet taken want advance panel beaters is nie VW goed gekeur nie (hoekom het niemand dit eers opgevolg of gekry voordat hulle my kar kom haal het nie, of dan gereel dat my kar na een van die ander panel beaters toe gevat word nie?).

Na alles, na ek die vorm geteken het en alles, is daar nogsteeds nie opdrag gegee om my voertuig reg te maak nie.

Die is onanvaarbaar, hoe verwag hulle moet ek volgende week by die werk kom? My kar kon lankal reg gewees het as hulle nie so pateties is nie! Ek is lus en gaan koerante toe met hierdie patetiese diens!

Aan die einde van die maand is hulle eerste om geld te vat maar vat hulle tyd om uit te betaal wanneer hulle moet, dit is pateties.

Die moet nou tot op n punt kom en ek wil hê hulle moet vir my huur kar gee (verniet) want as dit reg gehanteer was sou my kar al reg gewees het en ook by n plek wat vw goed gekeur is.

0
Replies (1)
Hollard Insurance
Hollard Insurance's reply15 Jul 2016, 11:55
Official

Hello riaan-snyman

I would like to thank you for contacting us regarding your experience.

I am sorry that you are currently without a car and had no response from us regarding the authorisation.

Our team will contact you to explain the delay with authorisation and discuss the requested car hire with you.

Kind Regards

Lynne Lawrence