M/F
Maria /AE Fourie

1 reviews | Active since Feb 2014

12 Aug 2015, 12:18

SWAK DIENS

Daar is op 25 Julie 2015 by my ingebreek. Kwotasies reeds op 27 Julie 2015 aangestuur en slegs die tv's is vervang. Ek is n weduwee wat alleen woon, my voordeur is oopgebreek ek moes dit intussen self laat regmaak en die ander skade ook maar nog geen terugvoer. Verder is daar ook labtops wat op n aparte polis verseker is waarvan hulle nie eens versekerde bedrag wil uitbetaal en dan trek hulle nog 10% by elke labtop af en verder is dit my verantwoordelikheid om hul waarde aan te pas soos rand/dollar beweeg nou wonder ek wie gaan elke dag kwotasies gee en versekerde bedrae daagliks verander?? Maar as jou premie een maand agterstallig is word jou polis gekanselleer. Ek sal HOLLARD vir niemand aanbeveel.

0
Replies (1)
Hollard Insurance
Hollard Insurance's reply12 Aug 2015, 14:08
Official
Hello MarizaF,

We are sorry that your claim experience prompted you to contact us with a complaint.

We apologise for the inconvenience and frustration this has caused you.

The matter has been escalated to our claims administrator for urgent attention and an agent will be in contact with you regarding the service benefit process.

Kind Regards
Lynne Lawrence
***