1 reviews | Active since Nov 2017
Hollard policy om Toyota Avanza af te los
Ons het die polis nr. ********** 0940; uitgeneem toe ons die Avanza gekoop het 7/5/2016. My man was toe al 'n diabeet. Hy is toe medies ongeskik verklaar nadat 'n deel van sy voet geamputeer is. Die eis is toe ingedien hierdie jaar Augustus. Hollard weier nou om die Avanza af te los; omdat my man alreeds diabetis gehad het. Hy kry slegs 'n maandelikse pensioen van R4020. Ek sukkel tans om werk te kry agv my Rheumatoide Artrites. Die Avanza se paaiement is oor die R4000 per maand. Waarvoor neem mens dan die polis uit as dit net uitbetaal in geval van dood?????
Hello Jana Prinsloo
Thank you for contacting us.
I am sorry you were unable to claim from your policy.
Our team will be in contact with you regarding your claim.
Kind Regards
Lynne Lawrence
***
Hello Jana Prinsloo
Thank you for contacting us.
I am sorry you were unable to claim from your policy.
Our team will be in contact with you regarding your claim.
Kind Regards
Lynne Lawrence
***
