1 reviews | Active since Dec 2016
HOLLARD INSURANCE BAD SERVICES REFUSE TO ACCEPT CLAIM
HOLLARD INSURANCE EN GLOBALINFINITY BROKERS
Nadat ek n ongeluk met my viertuig gehad het waar ek nie skuldig was nie weier HOLLARD INSURANCE om my claim te aanvaar. Ek het elke maand my premie betaal maar iewers was daar n maand wat die betaling nie deur is nie was glad nie deur Hollard of Broker inkennus gestel nie, wat gevolg het toe ek claim laat wert HOLLARD due to daai betalibg wat gemis is is my versekering Automatically deur n cancel process. En dat ek nie verseker was nie. Ek was glad nie inkennis gestel nie. HOLLARD het wel laste premie terug betaal maar my claim is geweier. Ek het Broker ge****ak waar sy n mail aan HOLLARD gestuur het en 3 weke later geen reply van Hollard of Broker. Dus hoekom jy broker het en hule betaal is om te help maar haar reply is sy kan nie namens my baklei. En van Hollard hoor ek ook niks
Kind Regards
Hollard Insure Customer Resolutions Team
Kind Regards
Hollard Insure Customer Resolutions Team
