AS
Annemarie S
1 reviews | Active since Mar 2018
23 Mar 2018, 16:21
Hollard
Swakste diens ooit vanaf Hollard. Al drie weke en nog geen reaksie gekry. Maar as jy net een maand skip is hul op jou. Wat kan ek doen? Annemarie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Hollard Insurance's replyOfficial
26 Mar 2018, 08:15Hello annemarie-scheepers
Dankie dat jy ons ge****ak het.
Ek is jammer dat jy slegte diens ontvang het.
Verwys asseblief na die e-pos wat aan u gestuur word en reageer dienooreenkomstig.
Vriendelike groete
Lynne Lawrence
***
Hollard Insurance's reply26 Mar 2018, 08:15
Official
Hello annemarie-scheepers
Dankie dat jy ons ge****ak het.
Ek is jammer dat jy slegte diens ontvang het.
Verwys asseblief na die e-pos wat aan u gestuur word en reageer dienooreenkomstig.
Vriendelike groete
Lynne Lawrence
***