1 reviews | Active since Dec 2017
DO NOT PAY CLAIM
Ons het ons 1 eiendom deur Ooba gekoop en die versekering is deur Hollard gedoen. Ons water in Bloemfontein was vir ‘n paar dae af. My man het per ongeluk die kraan oopgelos en toe die water weer aankom het ons kamer oorstroom. Die mat was papnat en ons moes dit uithaal. Hollard en Ooba se nou dat nie ‘n “act of God” was nie en daarom sal hul nie betaal nie. Ons het verskeie eiendomme en nog nooit het ons so iets by een van ons versekeraars gehoor nie. Ons eiendom is dus verseker, wat alles insluit wat deel van die huis is. Dit is heeltemal onaanvaarbaar vir ons.
Hello Sonja Beeston
Thank you for contacting us.
I am sorry you are not happy with the claims decision.
Our team will be in contact with you regarding your claim.
Kind Regards
Lynne Lawrence
***
Hello Sonja Beeston
Thank you for contacting us.
I am sorry you are not happy with the claims decision.
Our team will be in contact with you regarding your claim.
Kind Regards
Lynne Lawrence
***
