DB
Daniel B

1 reviews | Active since Mar 2022

21 Mar 2022, 09:53

Uiterse *** diens

Die laaste maand se diens wat ons by hulle kry is uiters ***. Ons is 5 persone wat by die selfde mpy werk wat met die selfde probleem sit met die swak diens by Herotel. Jy bel die call center om die fout te rappoteer en dan wag mens 'n half uur voor hulle antwoord. Dan moet mens eers aanhou dat die lyn getoets word, As hulle gesien het wat fout is gebeur daar 1 van 2 opsies. Jy hou 'n verdere half uur of langer aan sodat die persoon met die tegniese span praat of hulle sê ons bel jou oor 5 min terug en dit gebeur nooit, of iemand moet uitkom. Ons wag gewoonlik 2 na 4 dae dat iemand moet kom. As ons opvolg word daar net gesê ons stuur iemand. As hulle hier was dan is ons net vir 'n paar uur of op die langste 'n dag aan dan begin als weer van vooraf. As mens met die bestuurder by call center wil praat weer 'n verskoning van 2, Hy is in 'n vergadering of hy bel jou terug en dit gebeur ook nooit. Ek het tot die rekening afdeling ge****ak en gevra dat ons 5 kliente moet af**** kry oor ons heeltyd ons lugtyd moet gebruik om als te rapporteer en oor ons vir 'n sekere spoed betaal waar ons soms geen spoed het nie en 99% glad nie die spoed ontvang waarvoor ons betaal nie, dit is glad nie regverdig dat ons heeltyd betaal vie `n diens wat nie gelewer word nie, en ons lugtyd agter Herotel uitbel net om oor en oor die selfde verskonings te hoor. Die persoon het gesê sy verstaan ons kant een gaan met die bestuurder praat en terug kom. 'n Week verder en geen terugvoering nie. Ons is baie teleurgestel in die diens en glo nie ons sal Herotel aanbeveel vir enige iemand, ek meen hulle weet dan nie eers hoe om `n mens terug te bel nie.

0
Replies (0)