HICELL DELMAS (VODACOM)
<p>Die mense wat daar werk het geen kliente diens nie ek was daar maandag ek het met Thandeka gepraat en mooi gevra asb bel my of laat my weet wat aan gaan met my rekening syt my gese sy sal my laat weet. Dis al vrydag ekt nog niks ge hoor nie ek het intussen al seker 4 keer gebel en hulle kan my nie reguit andwoorde gee nie en ook nie my help nie. Thandeka het ook gese dat Johan weer nie daar was toe ek bel ni sy kan niks doen nie dit was al die 2 de keer die week. Vandag het ek weer gebel en self met johan gepraat en gevra hy moet asb vir my kyk wat aan gaan en my laat weet voor 1 uur ek sit nou nog en wag dis al half 9. Vodacom in Delmas gee net niks om oor hoe hulle kliente behandel moet word nie. Ek sal nie enige iemand aanraai om daantoe te gaan nie hulle kan jou nooit help met enige iets nie. Gaan eerder groter winkels toe waar die mense nog wil werk en weet wat hulle doen.</p>
