JR
Johan R

1 reviews | Active since Jul 2011

30 Jan 2026, 10:52

Do not trust the owner of this company

Service started out good, but contractor ran into cashflow problems and is now refusing to repay the money loaned to him to finish the job. I have heard of at least one other person facing the same problem where he refuses to pay back money.

0
Replies (1)
Hi Tech pools & construction
Hi Tech pools & construction's reply04 Mar 2026, 18:07
Official
 
Baie dankie vir jou terugvoer Johan.
By Hi-Tech Pools & Construction neem ons elke projek en kliënteverhouding ernstig op, en ons streef altyd daarna om werk volgens professionele standaarde te voltooi.

Ongelukkig moes hierdie projek beëindig word omdat die ****rakvoorwaardes nie nagekom is nie. Ons stel dit duidelik dat alle kommunikasie en werkreëlings deur die maatskappy moet verloop. Wanneer werkers direk deur 'n kliënt genader of privaat aangestel word buite die maatskappy, is dit 'n verbreking ons werks ooreenkoms en skep dit ernstige operasionele en aanspreeklikheidsrisiko's.

Ons het die afgelope tyd verskeie gevalle ervaar waar kliënte ons werkers direk probeer nader om werk privaat te verrig terwyl hulle aan 'n projek onder Hi-Tech Pools & Construction toegewys is. Dit is streng teen ons maatskappybeleid en ook teen die bepalings van die aanvaring van die kwotasie en betaling van die faktuur, aangesien dit die projek se bestuur en werksvloei ondermyn.

Wanneer so 'n verbreking plaasvind, behou ons die reg voor om ons dienste te onttrek en die projek te beëindig, wat in hierdie geval gebeur het.