EL
Elaine L
1 reviews | Active since Jan 2026
04 Feb 2026, 07:18
Van verlede week Donderdag sukkel ek om hulle in die hande te kry om my Internet reg te maak
Van verlede week Donderdag sukkel ek om hulle in die hande te kry om my Internet reg te maak. Hulle was van lyn af en nadat die fout herstel is, het my internet net nooit weer reg gewerk nie. Jy bel jou blou en elke keer dan sal hulle terugkom na jou toe. Dit gebeur egter glad nie, en as jy hulle terugbel is hulle altyd besig en kan nie nou na die fout omsien nie. Hulle diens is pateties
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)