MG
Moira G

1 reviews | Active since Feb 2025

21 Feb 2025, 15:49

Swak dienscustp

Ek kry uiterse swak diens van Herotel Nelspruit.Ek wag al 'n week dat hulle my internet uitgesorteer. Ek as klient moet heeltyd agter hulle aan bel en eposse stuur om uitvind wanneer my internet uitgesorteer word. Ek is al amper 2jaar klient by hulle Dit is die diens wat Herotel Nelspruit lewer. Sal geen persoon aanraai om aan te sluit nie

0
Replies (1)
MG
Moira G's update22 Feb 2025, 16:41
Reviewer Update
Jammer nie Herotel Nelspruit nie,maar wel Barberton.