JS
Jaco S
1 reviews | Active since Aug 2020
11 Dec 2025, 10:31
Swak diens sentrum en naverkope
Diens sentrum beteken niks. Jy bel en bel en al wat verander is die uitdrukking op jou gesig! Ek dink herotel moet almal stuur vir 'n kommunikasie kursus sodat hulle kan leer hoe om met kliente te werk en te praat. Daar is meer werk as wat daar tegnikuste is, want jy wag' n ewigheid om 'n probleem te laat herstel, maar wanneer dit kom by betaal dag dan moet jy die volle bedrag betaal maar jy kry minder as 50% se diens! Ek dink dis skandaalig! Herotel, dis tyd dat julle begin julle sokkies op trek en begin werk, anders gaan julle julle deure toemaak binne kort met hierdie swak diens!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)