CK
Carel K
1 reviews | Active since Jun 2022
19 Jun 2022, 18:04
Swak diens
Hul kantoor in Cradock belowe net om epos te stuur, selfs na verdere oproepe. En dit vir moontlike nuwe besigheid vir hulle. So mens kan maar net vir jou indink hoe hulle tegniese diens en bystand sal wees ...........
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)