SL
Stephani L
1 reviews | Active since May 2014
12 Aug 2022, 16:01
Swak diens
Sukkel al vir meer as 'n week om iemand te kry om kwotasie te gee. Eposse gestuur, 2 Leads uitgereik, geen verdere kommunikasie. Woensdag 10 Aug gebel. My verseker ek sal dieselfde dag nog ge****ak word. Ek wag nou nog. Uiterse swak diens Breedenet Herotel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)