MVW
Mr. Van Wyk

1 reviews | Active since Jul 2024

23 Sept 2025, 18:49

Slegte Diens

Diens vanaf accounts department is pateties. Jy stuur bewys van betaling in die oggens. Kry n responds net voor hulle uitval. Geen oplosing vir n opsie wat hulle aan kliente verskaf. Diens is regtig sleg vanaf accounts department.

0
Replies (0)