JS
Jaco S

1 reviews | Active since Aug 2020

25 Jun 2021, 15:08

Slegste diens ooit!

Herotel se diens suig! Ek wag nou al meer as 'n maand vir 'n instelasie en niks gebeur nie! Dit help nie om hulle te bel nie want niemand kom terug na jou toe nie! Ek dink ek sal better af wees om 'n ander internet maatskappy te nader vir diens want herotel lyk my het nie kliënte nodig nie want hulle diens is pateties om die minste te sê.

0
Replies (0)