1 reviews | Active since Nov 2018
Pathetic service
Dit is vreeslik dat julle nog adverteer maar ek is ure op die foon net sodat julle my goedjies kan skyf na my nuwe adres toe.
Vanaf laasweek skeduleer ek met julle, WhatsApp julle, bel julle ter duisende kere en ek kry net niks!
Ek moes al maandag uit my ou plek wees, nou sit ek in 'n leë huis en wag vir julle om die veranderinge te implementeer.
Ek was altyd vreeslik tevrede gewees met julle tot die week. Hoe doen julle iets soos dit aan julle bestaande kliënte?
Ek sal enige tyd julle my screenshots stuur, oproepe ens. Maar die kliënt is absoluut discusted in julle op die heidge stadium.
Ek soek net dat ek my internet na my nuwe huis toe skyf, wat is so moeilik omtrent dit?
Eposse, WhatsApp en oproepe werk nie, sê asseblief vir my wat ek meer moet doen!
