BM
Bionita M
1 reviews | Active since Aug 2020
21 Dec 2022, 15:54
Patetiese diens
Geen internet vir 3 dae lank. Geen antwoord op hulle fone nie hou hoe lank aan en steeds geen antwoord! Verwysinga nommer ontvang op e-pos na n whatsapp gestuur is maar nogsteeds het niemand ge****ak of kom kyk wat die probleem is nie. Hetotel Potchefstroom!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)