RB
Riaan B
1 reviews | Active since Dec 2020
15 Oct 2022, 12:54
Herotel slegter as die nuwe suid afrika.
Pateties. Probeer al van die 14de Jun af by hulle air fiber kry. Die man wat kom kyk het was baie goed en het my laat die groter paket vat. Van daar af was die diens soos die nuwe suid afrika, jy kan nie moan nie want daar is geen diens nie.
Ek moet hulle elke keer n epos stuur om te hoor wanneer gaan hulle reël vir die n datum om te instaleer. Word net gesê dat hulle sal opvolg en kry geen trug voer. As ek bel hou jy lank aan en dan sny jy af of hulle sit die foon neer in jou oor.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)