CM
Cedric M
1 reviews | Active since May 2017
10 Feb 2025, 20:46
HEROTEL - Mother Buffers
Ek was aanvanklik baie gelukkig met Herotel Hartswater, maar die laaste tyd het Herotel so versleg dat ek nie meer kan "STREAM" nie... Die TV buffer die hele tyd - Herotel se whatsapp is so oorstroom met klagtes dat jy glad nie met 'n agent kan kommunikeer nie - my buurman het Herotel gelos vir Vodacom 5G en is baie gelukkig... Ek dink ek is kort op sy hakke... Skaam julle HEROTEL...
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)