FK
Freddie K
1 reviews | Active since Apr 2020
01 Jun 2023, 11:28
Herotel is pateties!!!
Julle het die 21ste April na ons internet kom kyk. Beloof om te probleme te hanteer. Dis nou `n maand later en ons internet is onbruikbaar. Mens kan julle nie bel nie en niemand sort die probleem uit nie!! Julle is vinnig om elke maand julle geld te vat, maar julle diens is om van te kots!!! Nou wat nou??? Hoe gaan my internet regkom?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)