TT
Theunis T

1 reviews | Active since Jun 2014

17 Oct 2021, 13:39

Herotel is ***!

Baie slegte diens!!!!!

Het 'n 100mbps fiber lyn by my huis met down load spoed van 0.6mbps.

By my werk is hulle die hele tyd van lyn af. Het 'n 50mbps lyn daar met Voip. Fone is permanent buite werking en internet spoed bestaan ook nie.

Patetiese kliente diens!!!!!!

0
Replies (0)