LR
Lizaan R

1 reviews | Active since Sept 2017

07 Nov 2021, 16:03

Herotel - glad nie my hero nie,

As ek minder as 1 ster kon gee sou ek dit doen. Swak diens, swak internet verskaffing. Fibre is gedurig uit by Sutherland, dan is daar weer "issues on the tower side". Verskonings, verskonings. Internet spoed van 1.57 download en 0.76 upload. Maar as betaal dag kom dan is hulle haastig vir hulle geld - maar hulle lewer nie die diens waarvoor die klient betaal nie.

0
Replies (0)