CC
Charlene C

1 reviews | Active since Jan 2026

19 Jan 2026, 09:32

Help asb

Goeie more se Hoop hier is iemand wat my gaan help asb .. Ek sukkel so met my wifi ek het die help desk gevra om te help maar hy se ek het n 10 mec lyn en ek het n 20 lyn so ek sukkel so so met die wifi en niemand wat my kan help ni asb

0
Replies (0)