JS
Jacobus S
1 reviews | Active since Aug 2022
26 Sept 2023, 11:07
Baie dankie aan Nicodan Coetzee wat die fout op my internet konneksie vinnig en profesioneel uit gesorteer het Ek was afvanklik bietjie kwaad toe ek die fout aangemeld het Saterdag 23 September 2023 en daar aan my genoem was dat die tegnikus eers Sondag
Baie dankie aan Nicodan Coetzee wat die fout op my internet konneksie vinnig en profesioneel uit gesorteer het Ek was afvanklik bietjie kwaad toe ek die fout aangemeld het Saterdag 23 September 2023 en daar aan my genoem was dat die tegnikus eers Sondag 24 September 2023 dit sal kan kom herstel. Ek het toe gevra hy moet Sondag 09:00 by my wees. Hy was voor 9uur daar. Fout is herstel en hy het ook bietjie firmware update op Router. Dankie Nicodan vir jou goeiediens. Ek verstaan hy verhuis weer terug PE toe. Julle verloor 'n goeie werker hier in Oudtshoorn en omgewing. Weereens dankie Herotel julle bly maar die beste.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)