RM
Rosilene M

1 reviews | Active since Dec 2016

10 Mar 2025, 19:04

Teleurstelling

Hennie's Kempton Park Ongelukkig is hierdie honne hok se kos pateties. Eisbein 500g en dit is kleiner as my man se vuis = R169.00. Die vleis is droog en onsmaaklik en kan nie eers met 'n mes gesny word nie Geen mostert by gegee eers nie

O en dit weeg net 362g .....

Wat 'n teleurstelling .....

0
Replies (0)