1 reviews | Active since Apr 2011
Wil vir hellopeter baie bedank vir hulle uitsonderlike diens! Minute nadat ek 'n firma rapporteer het, kry ek dadelik terugvoer. Dit nadat ek soms weke gewag het vir reaksie van 'n firma. Julle verskaf uitsonderlike diens. Baie baie dankie!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.