jP
julian P

1 reviews | Active since Dec 2015

02 Dec 2015, 12:23

wil nie my deposito terug gee nie

Ek en my verloofde het 4 maande terug n plek gehuur deur agente ons moet vir hulle n lys maak van die probleme in die plek (dis nou na hulle inspeksie gehou het) waarvan daar baie probleme was, die water het gestink en was geel partykeur die toilette het nie reg geflush nie die stort was n halwe stort ens. Na n VELE emails, oproepe en selfs persoonlike besoeke na ons agente het hulle 2 maande later iemand gestuur om die goed te kom reg maak, die water het nog gestink en die stort het deur gelek tot die onderste verdieping ons het hulle laat weet die ontevrede en ons gaan trek. Die agent het gese hulle sal help soek vir n nuwe plek en ons het nie weer van hulle gehoor nie, ons moes R1500 betaal vir hulle om ons agente te wees....ons het n ander huis gekry (op ons eie) en hulle n maand terug kennis gegee en gese ons soek ons deposito vir ander plek hulle het al 2 keur inspeksie gedoen en daar is nie vout met die plek van ons kant af nie (die manager het my gese dit vat 1-2 maande voor hulle die deposito terug gee dis hoe hy nog altyd werk) hulle het intussen nog iemand gekry om daar te bly en wil nou weer inspeksie doen, maar het baie stories oor ons deposito wat hulle nie gee nie

0
Replies (1)
Harcourts
Harcourts's reply03 Dec 2015, 20:49
Official
Hello julianensimon,

Hi Julian
Ek is seker dat J Buckmaster (Harcourts Regional Manager) jou al ges***el het? Groete
Jan Myburgh
GM Harcourts