CP
Christina P
1 reviews | Active since Oct 2018
12 Oct 2018, 12:12
Swak diens oor die algmeen
Hulle CALL CENTRE mense het geen maniere nie. Hulle is baie ongeskuk en sit sommer die telefoon in 'n mens se oor neer. Die besigheid is net geld gierig, en wil nie 'n mense se probleme verstaan nie. Hulle fooie wat hulle ekle maand by jou rekening sit is belaglik hoog, jy sal nooit jou rekening by hulle klaar betaal kry nie, en as jy dit wel reg kry het jy meer as 4 keer (miskien minder of meer) die uitstaande bedrag betaal.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)