AA
Anno A

1 reviews | Active since Aug 2019

09 Sept 2022, 09:49

Hammond pole

Die ongeskikste klomp mense.. Val jou heeltyd in die rede en bevraagteken jou kennis.. Is ook glad nie bereid om te luister nie,, en as jy afrikaans is word daar in jou persoonlikheid en wie jy is ingeklim. Sal werklik n verskil maak as die plek sy deure toe maak en elkeen daar n besem gee om bietjie voor hul eie stoepe te gaan vee..

0
Replies (0)