1 reviews | Active since Jun 2018
vriendelike diens
Hi Charmaine
Jammer vir die afrikaans, maar ek wil net vir jou baie dankie sê vir uitstekende en baie vriendelike diens wat ons ontvang het.
Ons waardeer dit opreg.
Goeie More pvanjaarsveld
Baie dankie vir die positiewe kommentaar
GTA waardeer dit opreg.
Ons dra graag die goeie nuus oor aan Charmaine
Lekker dag verder.