JB
Jacobis B

1 reviews | Active since May 2017

26 May 2017, 14:07

Dankie Laylah

<p>Dankie vie die vinnige terugvoer. Die vakansie is ons geskenk aan ons self omdat ons pas 50 jaar getroud is. Dit was n reuse sukses. Baie dankie vir u goeie werk</p>

0
Replies (1)
GTASA - Global Travel Alliance SA
GTASA - Global Travel Alliance SA's reply26 May 2017, 14:30
Official

Hello JacobBoshoff

Baie dankie vir die kompliment

Ons waardeer die pos op Hello Peter

Altyd goed om te hoor dat ons perseel puik diens lewer.

U gemoedsrus is vir GTA van uiters belang as dit kom na vakansie beplanning.

Lekker naweek !

Die CCS Span