1 reviews | Active since Sept 2019
Bad Service
Re: MAIN FUSE Date: Today, 10:46:20 SAST From: *** To: *** Cc: Marcel Swanepoel'Nigel Smith' Text (8 KB) Hi , Lance
Ek hoor jou storie . Ek stem egter nie saam met jou storie nie .
Die feite van die saak is as volg :
Die voertuig was by julle afgelewer Maandag oggend met geen foute . Ek het dit slegs ingestuur omrede ek onder die indruk was dat dit dal n dien kort.
Julle dame wat die dienste behartig het my vroeg oggend gebel en laat weet dat julle nie voertuig gaan diens nie . Julle gaan egter die twee "bulletins" op die voertuig doen en dit sal nie lank neem nie . Sy sou my later in die oggend gebel het om die voertuig te kom haal .
Toe ek julle net voor 16H00 die middag bel om te hoor of die voertuig nou al gereed is stel hulle my in kennis dit is amper klaar , nog n half uur .
Ons het toe die voertuig kom haal en direk in ons fabriek gaan toesluit . Die volgende oggend het die probleme begin . Ons is toe meegedeel om direk met Nissan SA se customer services te praat , wat ons toe ook gedoen het .Intussen staan my werk , omrede my voertuig staan .
Die voertuig is toe later die oggend kom haal by my fabriek en na julle perseel geneem . Daarna het Nigel my gekotak en my beskuldig dat ons n koper draad tussen die pole gespan het . Punt nommer een . Ek hou nie daarvan om valslik beskuldig te word nie . Punt nommer twee . Die trant waarop hy met my gepraat het , het my soos n krimineel laat voel . Nie baie goeie mense verhoudings van sy kant af nie .
Ek het gevra om met jou te praat . Jy het nie eers die moeite gedoen om uit jou kantoor uit te kom en my te kom ontmoet nie . Nog n swak mense verhouding optrede van Group 1 se senior bestuur . Nadat ek na jou kantoor toe gegaan het ,het jy vir my die foto's gewys , wat toe op daardie stadium vir my sim gemaak het . Jy het ook die foto's vir my aangestuur .
Ek het daarna die foto's vir die diens adviseur by William Simpson gaan wys . Hy het toe uitgewys dat indien die tegnikus op dag een die positiewe draad van die terminaal sou verwyder het voordat hy aan die "alternator" gewerk het , soos wat standaar praktyk is , sou hy dadelik die draad(fout) gesien het en dit gerapporteer . Hy het dit egter nie gedoen nie .
My siening en die siening van die diens adviseur by William Simpson is as volg . Die tegnikus het die draad op die alternator losgemaak , sonder om dit te ontkoppel van die battery . Dit het aan iets geraak wat dit lat aard het en daardeur die "main fuse" geblaas . Aangesien julle die betrokke onderdeel op die rak gehad het nie en nie een kon bekom deur die dag nie het julle gespeel vir tyd . Toe ek aandring om die voertuig te kom haal het julle gou n plan gemaak om van my ontslae te raak .Dus die koper draad "bridge".
Julle het my toe verder die hele dag minderwaardig behandel deur julle optrede , tot op die punt waar jy vir my gese het : Kom vat jou kar ons werk nie verder daaraan nie . Dit is toe wat ek my voertuig toe self daar gaan wegsleep het . Op daardie stadium was die voertuig nog in stukke . Jou tegnikus het met n roomys in die een hand en die toewyding van n gestremde persoon aan my voertuig gewerk . Hy het egter nog baie stadig gewerk met so n , ek sal jou wys houding.
Op daardie stadium het my geduld opgeraak en ek het vir Nigel en die tegnikus gevra om klaar te kry , omrede ek nie die voertuig in spits verkeer wou sleep nie . Hulle het egter volgehou met hulle moedswillige houding .
Die feit dat jy nou die houding in neem staan my ook nie aan nie . Ek verwag ten minste dat n klient in sy taal aangespreek word en nie met minagting bejeen word omdat hy Afrikaans is nie .
Ek is baie teleurgesteld in julle dien en vlak van professionaliteit .
Vriendelike Groete
Herman Strydom
Quoting Lance <***>:
[Hide Quoted Text] Good day Herman
It is most regrettable that you have decided to embark on the course that you have. We tried very hard to reason with you in a logical and professional manner. Your behaviour at our dealership, in the morning and when you collected your vehicle, in front of our other clients, left a lot to be desired. As was your treatment of my service advisors and the language used. You are obviously entitled to pursue any avenue you wish but I'm afraid the result will invariably end up being the same. The copper wire was already installed when my technicians opened your engine. By your own admission an aftermarket radio was fitted at William Simpson which could be the reason for the copper wire. You even apologised to me in my office and mentioned that you did not know about the copper wire. When the vehicle left our premises everything was in perfect working order. The technician disconnected the positive terminal, carried out the campaign instruction, reconnected the terminal and then test drove the vehicle. He had absolutely no reason to check for any starting problems, least of all investigate for the presence of a copper wire. We cannot be held liable for something that happened the next day and almost certainly because of a wire that we had nothing to do with.
Regards,
Lance St Clair Dealer Principal Group1 Nissan Kuilsriver Corner of Botha Street and Van Riebeeck Road Kuilsriver Western Cape Get directions Phone: *** Fax: *** Email: *** Web: www.group1nissan.co.za
-----Original Message----- From: *** <***> Sent: 17 March 2020 11:59 PM To: Lance <***>; *** Subject: Re: MAIN FUSE
Hi , Lance
Baie dankie vir die foto's .
Soos jy kan sien van die foto's , is dit onmoontlik vir jou tegnikus om die positiewe (Hot) koppeling van die battery te doen sonder om op te merk dat daar n "hot connection" is nie .
Ek het die saak met jou probeer bespreek .Jy het egter geweier om my punt in te sien .
Dus stel ek dit onomwonde dat julle besig is om my willens en wetens te probeer inloop.
Dit is vir my onaanvaarbaar .
Ek gaan nie die saak daar laat nie .
n Voertuig kan nie vir bykans 22000Km goed loop en net nadat een van jou werktuigkundiges aan die "alternator" gewerk het nou skielik n "hot connection" op die positiewe pool van die battery het nie . Dit maak net nie sin nie .
Volgens die bewyse op die foto's moes hy die "hot connection" opgemerk het toe hy die positiewe draad ontkoppel het , en dit dan , volgens julle gerapporteer het .
Die behandeling wat ek van jou en jou personeel ontvang het was nie aanvaarbaar nie . Ek gaan dit nie daar laat nie .
Julle verkeer onder die indruk dat die groot handelaars die klein mannetjie kan onderdruk en afmaak as n leek . Dit is nie die geval in die aangeleentheid nie.
Julle kan voortgaan met julle "Bullie taktieke" , julle gaan my nie stop nie .
Sien my op julle "Social pages , hello Peter en die media " . ek het reeds die MRI en die Consumer Council asook vir Marcel Swanepoel ge****ak .
Vriendelike Groete
Herman Strydom
Quoting Lance <***>: <https://www.avast.com/sig-email?utm_medium=email&utm_source=link&utm_ campai gn=sig-email&utm_content=emailclient>
Virus-free. <https://www.avast.com/sig-email?utm_medium=email&utm_source=link&utm_ campai gn=sig-email&utm_content=emailclient> www.avast.com
-- This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. https://www.avast.com/antivirus -- This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. https://www.avast.com/antivirus
