AI
Anna-Marie Irven

1 reviews | Active since Oct 2015

30 Oct 2015, 22:52

Roeswaarborg - what a bunch of s....t

2 Okt 2012 het ek 'n GWM 2.2 Steed 5 Mpi gekoop. ****ant! 6 Maande na die koop is eerste roes ontdek deur myself. My bakkie is vir 'n diens, Kenneth Cupido se vir Thani/Lydia daar is geen roes net die komponent wat vir die roesvorkoming opgesit is. By nadere ondersoek saam met MY Kenneth erken dis wel roes. Ek het gevra wat hulle gaan doen en hulle sal dit dophou. Elke ondersoek het daar meer en meer roes opgeduik. Ek het na vele pogings self na panelklopper gegaan vir kwotasie, hulle het dit nie aanvaar nie. Hulle met 'n volgende diens my voertuig na Mosselbaaipaneelkloppers geneem en sommer hulle kwotasie aanvaar ook. Die werk was om die minste te se van powere gehalte. Ek het na 'n week en 'n half my voertuig kon gaan optel. Dit was reeds na 5 en het die voertuig eers tuis mooi bekyk. Die rubbers op my vensters was skeef, ek het dit probeer reguit terug druk geen sukses net stukke roes wat uitval. Volgende oggend Lydia laat weet. Sy s/ sy het twe boodskappe gelos. Ek het dit nie gekry. Nou moet ek self my roes laat regmaak omdat hulle te treurig is. My voertuig gaan 2-3 maandeliks vir dienste. My deure is op geroes!! Ek eis nuwe deure!!!!!! Patetiese, patetiese diens!!

0
Replies (0)