jj
juan.bworks juan.bworks
1 reviews | Active since Jul 2017
24 Jul 2017, 13:22
Gwm dealer malmesbury
<p>Hi. Ek het n gwm h5 2.0l vgt 4x4 gekoop by die mense die kar se turbo raas fluit en het geen krag die heat cage van die is nie konstant nie en gaan ook bo half 7 dae terug het ek hul laat weet hier van en ek wil dit kanseleer en wil nogsteeds. Vandag 24 july gaan hul eers die kar kom haal en kyk wat fout is en dan dit kanseleer ek soek die kar nie meer nie. En nou los hul my sonder n kar hul wil my nie eers n leen kar gee nie. Ek soek nie meer die gwm h5 2.0l nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)