EW
Erna W
1 reviews | Active since May 2021
25 May 2021, 11:38
PENSIOEN UITBETALING
Hallo Peter Ek het op 2021/01/31 met pensioen gegaan. Ek was vir 40jr in die onderwys. Ek het 3 Oktober 2020 my vorms ingedien by die Noordwes Dept van Onderwys. Op 18 Maart 2020 het hulle my laat weet dat daar fout is met my bankbesonderhede. (Al fout wat ons kon kry was dat daar net my eerste twee name op die bankstate was en nie 3 nie. Ons het dit toe reggestel). Na 2weke bel ek hulle om toe net te hoor dat dit nie gaan werk nie. Hulle maak my 'n nuwe bankrekening oopmaak. Lang storie kort dit gaan nou 4mnde na my aftrede wees en ek het nog geen geld gekry nie. Ek bel en ry al my geld uit na hulle toe. Kry geen terugvoering nie. Kan jy asb my help!! Dankie Erna Wijtman ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)