1 reviews | Active since Sept 2015
NO PROOF OF PAYMENT
OM GELD TE CLAIM WAT MY MOEDER AGTER GELAAT HET BEGIN NOU RERIG 'N GROOT KOPSEER TE RAAK. EK SUKKEL NOU AL VANAF MAART 2015 OM NET 'N BEWYS UIT GEPF TE KRY. NA VERKEIE OPROEPE , EMAILS EN FAKSE SIT EK NOGSTEED NET MET 'N BRIEF OM TE SE DAAR IS GELD GESTUUR NA HOOGGEREGS HOF IN PRETORIA (GUARDIAN FUND) , MAAR DIE GUARDIAN FUND KRY NIKS OP HUL REKORD DAT GEPF GELD OOR BETAAL HET NIE. EK HET NET AANGEHOU OM TE BEL,FAKS EN TE EMAIL MAAR KRY ELKEER NET DIE SELFDE OU BRIEF OOR EN OOR NADAT EK DUIDELIK GEVRAE HET DIE GUARDIAN FUND SOEK NIE N BRIEF NIE HULLE SOEK 'N BEWYS DAT DIE GELD AAN HULLE OOR BETAAL IS. EK HET NOU AL TOT DIE EMAIL WAT GUARDIAN FUND AAN MY GESTUUR HET NET SO GECOPY EN PASTE EN VIR GEPF AANGESTUUR SODAT HULLE DIE EMAIL SOMMER SELF KAN LEES MAAR NOGSTEEDS KRY EK GEEN BEWYS VAN BETALING GEMAAK AAN DIE GUARDIAN FUND NIE. MANDY DU PREEZ
Geagte Meneer/ Mevrou,
Dankie dat u die GPAA ge****ak het.
Inverband met u navraag, voorsien asseblief hierdie kantoor van n pensioen of id nommer om u navraag te be-antwoord.
Vriendelike Groete
Megan Lambert
Geagte Meneer/ Mevrou,
Dankie dat u die GPAA ge****ak het.
Inverband met u navraag, voorsien asseblief hierdie kantoor van n pensioen of id nommer om u navraag te be-antwoord.
Vriendelike Groete
Megan Lambert
