LU
Lydia U

1 reviews | Active since Sept 2015

14 Sept 2015, 17:17

geen reaksie op navraag

Ek doen navraag namens my skoonma. Mev M Botha. Ons was al in Apil by jul kantoor. Ons het nog een vordering gemaak. My skoonpa is al in Nov 2014 oorlede. Mnr JJ Botha. CP***1. Unieke nr *** gebore 1937-09-21. Wel graag weet wanneer my skoonma pensioen dal ontvang. Sy sukkel sonder pensioen. Dit nou al nege maande. Sy leer word kwansuis gesoek in die argiewe. 10 maande lank al. Iewers doen iemand nie sy/haar werk. In tussen het sy geen medies dekking. Want die leer bly soek.

0
Replies (1)
Government Employees Pension Fund (GEPF)
Government Employees Pension Fund (GEPF)'s reply16 Sept 2015, 12:17
Official
Hello Rindella,

Dankie vir u e-pos.

Ons wil u verseker dat ons kantoor is op soek na die saak en sal u met terugvoering in hierdie verband so gou as die saak afgehandel is verskaf.

Die oorledene kwalifiseer ook vir die begrafnis voordeel en die aangehegde aansoek vorms moet voltooi word.

Neem kennis dat dit asseblief volledig voltooi moet word, end an gefaks word na *** tesame met die onderstaande dokumente (dokumente sal binnekort aan u e-pos adres gestuur word).

Onlangse gesertifiseerde afskrif van die lid en die eggenoot se id dokumente (moet n huidige datum stempel op het van nie ouer as ses maande nie)

Onlangse gesertifiseerde afskrif van die doo den huweliks sertifikaart (moet n huidige datum stempel op het van nie ouer as ses maande nie)

N huidige bank staat as bewys dat die lid se rekening aktief is