1 reviews | Active since Nov 2020
Good hope tyres grassy park safe drive
Ek het my motor Na good hope tyres geneem Ek het Gery Na good hope tyres grassy park maar all my wiele het nuts op gehaat Al my wiele was vas want die motor Ry Elke dag Lang afstand toe good hope tyres ( safe drive ) klaar is met my Kar is die draad op die wiel hup voor twee langsmekaar Nou gestrip en die derde halfpad gestrip Nou Se julle dit was so )(maar die Kar is Gery tot daar 45km Gery tot by good hope tyres grassy park safe drive Nou Se Jul dit was so maar Geen Kar Kan Ry met net twee nuts land mekaar Nie miskien oor krys ja Ek is daar weg Nie Ver van Jul at Nie los is die wiel twee nuts weg daar sit Ek toe Kos dit my om n heel Ander hup en bearing the Gaan Koop en tools om dit the Kan reg mask daar teen die pad dit was die swak ste diens ooit toe Ek hul Bel toew will hul niks Weet en beskildag my day dit so was maar Ek is baie ongelikig met safe drive good hope tyres
