AB
Annie B
1 reviews | Active since Oct 2014
18 Mar 2015, 21:36
onregverdige behandeling
Die 18de Maart op n woensdag met die kompetiese van MID WEEK MOOLAH word daar gevra met die black kart trekking vir n wolenteer omdat die persoon van nomer een nie opdaag nie en ek steek toe my hand op en die ou se toe ek moet op gaan en ek gaan op omdat die persoon nie laat was na sy 90sekonde toe gaan ek op toe ek daarbo kom toe kom nomer een op en se hy is hier na n julle ruk eers toe moes ek gaan maar ek voel net dat hulle baie onregverdig is want hulle vat hom toe hy laat is maar wil nie n ou sonder sy I'D book nie en toe moes ek gaan en toe word daar gese dat ek n koeldrank sal kry ek voel net ek kon daai geld gewen het maar ja ek sal nooit weer na Gold reef city kom nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)