mD
marie D
1 reviews | Active since Jun 2016
27 Jun 2016, 18:35
hou al meer as n uur om hulp te kry van mtm customer care.
<p>Probeer om n sim swap te doen by mtm. Nadat ons weg gewys was by n mtm winkel want hulle doen dit glo nie. Ons sit nou al langer as uur op die foon en hou vir n konsondant om te help. Hoe kan dit moontlik wees dat mena so lank moet wag vir hulp.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)