GS
Gizelle S

1 reviews | Active since Jan 2017

03 Jan 2017, 14:29

No service

<p>Ek het n ****rak met Autopage in Worcester gehad. (CellC). Hulle het toegemaak en kliente se ****rakte is net eenvoudig oorgeplaas na Glocell toe. omdat ek n ****rak het, wat bedrae vas is pm, merk ek toe op bankstate dat my bedrae elke maand net styg en styg. Ek begin toe navrae doen om my ****rak te sien (wat ek verle het) sodat ek kan sien wat my spesifieke ****rak se van Top Up. Waar die normale bedrag R284 is, het dit gaan draai by R500 en iets. Ek het Glocell Cape Gate Mall tak besoek, en daar het Joanne my kon help om my van en nuwe adres darem te kon verander. Dit was 4 tot 5 maande terug. omdat ek geen antwoord kry nie, het sy probeer van haar kant af direk met Glocell werk. Hulle kom nie terug na haar nie. Ek bel al die nrs op web, stuur eposse maar daar is net geen antwoord nie. Kan jul my ASB HELP want ek het noumaar my simkaart uitgehaal want ek kan nie die bedrae per maand bekostig nie. WAT KAN EK DOEN VIR DIENS???? ek waardeer</p>

0
Replies (0)