1 reviews | Active since Nov 2016
Swak Kliente diens
<p>Ek het produkte aanlyn bestel en gereel om in Randburg optetel, terug by die kantoor het ek besef dat daar slegs 20 van die 30 produkte in die geseelde boks is. Ek het ook opgemerk dat die produkte sub-standaard is. Daar is onmiddelik 'n epos gestuur. Die volgende oggend is ek terug om die balans te kry, maar die produkte is terug gestuur Pretoria toe, ek het met Benje gepraat en hoe meer ek die situasie probeer verduidelik, hoe meer het hy my in die rede geval, ek het 2 maal gevra "Mnr hou op om my in die rede te val" waarna hy begin skree het dat ek nie so met hom sal praat nie...en ek is ingelig dat ek nie welkom is om verder daar te koop nie.</p> <p>Uiters swak en onprofessioneel!</p>
Alida du Plessis from My Finer Things, het al meer as een keer 'n bestelling by ons geplaas. Ons het spesiaal vir haar by 'n ander maatskappy in Randburg gaan aflewer om dit vir haar makliker te maak om dit op te tel. Sy het nie seker gemaak dat sy alles geneem het nie, en het 'n boks daar agter gelaat. Dit terug na ons kantoor in Pretoria gestuur saam met 'n aflewering van die maatskappy. Ons het dit op ons kostes binne twee ure weer by die kantoor afgelaai. Sy het op Mnr du Toit geskree op die foon dat sy dit onmiddelik wil he, en hy het baie mooi vir haar gese ons gaan dit nie toelaat nie, ons is gewillig om haar te help, maar sy moet ons met respek behandel. Sy het al voorheen van hierdie selfde produk by ons bestel en nog nooit voorheen 'n probleem daarmee gehad nie. Ons het geen probleem om 'n terugbetaling aan haar te maak as sy nie gelukkig is met die produk nie.

Ons is baie ongelukkig oor die manier wat ons personeel hanteer is deur Alida, en ons kan dit nie toelaat nie, en Mnr du Toit is 'n direkteur wat genootsaak was om betrokke te raak, nadat sy regtig ongeskik was met van die personeel wat probeer het om te help, en toe met hom ook ongeskik geraak het.